🌿✨ Beplan jy ’n jaarafsluiting?

Gebruik hierdie geleentheid om jou span te bederf met ’n unieke ervaring! Bespreek ‘n tafel by die African Vineyard Langtafel-ervaring met Anel Marais van Kokkedoor, Vuur & Vlam! Kyk hoe Anel en ons eie sjef Jaco ’n heerlike 5-gang maaltyd op oop vure voorberei, met wyn van Orange River Kelders. Spyskaart beskikbaar op aanvraag.

Geniet die aand met sang deur Jonelda Van Heerden en dans met DJ Waldo van Dynamic Vibez. Bespreek jou groep se eie tafel en sluit 2024 af op die perfekte manier. 🎢πŸ”₯

Neem asseblief kennis dat ons die rugbywedstryd Suid-Afrika vs Engeland om 19:40 sal wys om die aand nog lekkerder te maak!

🎨 Kunsuitstalling oop met gratis toegang van 16:00 tot 18:00.

πŸ“… 16 November 2024 @ African Vineyard, Kanoneiland
πŸ’΅ R490 per persoon (5-gang maaltyd)
πŸ“ž Kontak Elmarie: 083 461 1724

#AfricanVineyard #LangtafelMetAnel #SjefJaco #DynamicVibez #Kanoneiland #UniekeGeleentheid
@anel_marais @kyto_operations @orangerivercellars @jaco.kriel.31 @jovanheerden