Dankie Beauty Boutique vd pragtíge foto-hoekie en Jacomien Botes vir die stunning foto’s
Voordat Wilem Botha die vroue vermaak, is dit vinnig ‘selfie’ en ‘mik-en-druk-tyd’ by African Vineyard se foto hoekie. Ons vier vriende en ‘jy-is-perfek-vir-my-soos-jy-is’ oomblikke.