Baie dankie aan almal wat ons eerste Langtafel bygewoon het – wat ’n spesiale en onvergeetlike geleentheid!
Ons waardeer elkeen wat deel was daarvan. ’n Groot dankie aan Anel Marais van Kokkedoor Vuur en Vlam en ons eie Sjef Jaco vir die ongelooflike 5-gang maaltyd – dit was ’n fees vir die sintuie!
Dankie ook aan Kyto en OWK vir jul bydraes tot hierdie unieke aand.
’n Spesiale dankie aan Jonelda van Heerden, wie se besonderse streelstem ons weggevoer het na ’n romantiese wêreld.
Laastens, maar beslis nie die minste nie, dankie aan ons African Vineyard-span vir julle harde werk en toewyding om hierdie aand so spesiaal te maak. 🌟
Ons sien uit na nog baie meer unieke ervarings soos hierdie!
#AfricanVineyard #LangtafelErvaring #SjefJaco #AnelMarais #JoneldaVanHeerden #UniekeGeleenthede