Dit was ‘n voorreg om jou by ons te hê!
Die naweek in Upington was een vir die boeke!
• Dankie Francolien du Plessis dat ek en Danie Niehaus julle klomp dames kon vermaak! Dit was een hengse vibe!
• Dankie aan Airlink vir twee héél lekker vlugte.
• Red Ox Steakhouse Upington vir ‘n ongelooflike maaltyd!
• African Vineyard vir onverbeterlike gasvryheid en bederf.
• Upington Toyota vir die lekkerste wiele waarmee ek kon rondrits.
• Browns Manor Upington vir die heel lekkerste gastehuis!
• Café Zest in Upington vir die lekkerste pizza wat ek in ‘n lang tyd gehad het.
• Dankie aan my spanlid, Mary, vir ALLES!
Dankie Upington. Julle mense máák julle dorp!