Ons is baie opgewonde oor episode 6 van Platteland toe, Upington en omgewing, op Vandag 10 Oktober 2024 om 18:00 op @viatv kanaal 147 op DStv.
Deel gerus met julle familie, vriende en kliënte om te kyk.
Heruitsendings van die episode is Donderdae om 12:00 en Vrydae om 06:00 na jul hoofuitsending.
@quivertreeroute
www.quivertreeroute.co.za
#discoverquivertreeroute
#experiencenortherncape
#myupington
#mydorpiekanoneiland
#mydorpiekeimoes
#mydorpiekenhardt
#mydorpiefriersdale
#mydorpiekakamas
#mydorpieaugrabies
#mydorpieriemvasmaak