🍇🎨🎶 Ons nooi jou hartlik uit vir ‘In the Vines’ – ‘n weelde van kuns, musiek, kos, wyn, en mode by African Vineyard! Ervaar ‘n vertoning van ons streek se talentvolle ontwerpers en kunstenaars, ‘n voortreflike “food & wine pairing” met ons eie Sjef Jaco en Orange River Cellars, sowel as ‘n opwindende modeskou met plaaslike ontwerpers. Sluit die aand af met die asemrowende optrede van Elvis Blue! Moet hierdie unieke geleentheid nie misloop nie! 🌟🍷👗 Saterdag, 24 Februarie 2024
African Vineyard, Kanoneiland
R485.00pp @18:30 #InTheVines #LocalTalent #ElvisBlueLive #artandmusic #africanvineyardevents #dinewithchefjaco