Ons sien uit!

Ek titivate so bietjie voor Upington.
Al is dit nou die enigste ding wat aan my blink vandagšŸ¤­Dalk my toonnaels. Dies ook gepaint. Moet mos mooi lyk vir die Noordkaapse girls.
Hierdie awesome masker is hoeka bedoel vir n Queen. Ene goud! Ek kuier in Upington 4 Maart by African Vinyard. #skinrepublic24Kgoldpeeloffmask
#kykmooinajouself