Ons Upington somers is warm…
Maar dit is nie n probleem met @african_vineyard om die draai nie!!
Jy kan lekker afkoel by die lieflike swembad tussen die mooiste tuin en bome!
Dit is nie al nie die Akkommodasie en Spa is tops en vir enige funksie of troue kontak @african_vineyard vandag nog!! #africanvineyardguesthouse
#bridalvenue
#summertime
#relax☀️ 📸 @sevenquartersphotography