THIS IS A SHOUTOUT POST!

Wat ‘n PRYS, wat ‘n BEDERF! African Vineyard Boutique Hotel, Weddings & Spa, Kanoneiland, Upington , ek kan julle vir alles 10/10 gee…Die langtafel was ‘n onverwagse WOW! So ook Jonelda Van Heerden wat gesorg het vir haar mooi stem vir die aand…. Dankie vir jou, Elmarie de Bruin, gasvrou 1000 en jou mooi plek en oulike mense wat daar werk. Ek het lanklaas so lekker gebly en so spesiaal gevoel….Dankie Yolande Fourie vir die reël van hierdie ongelooflike prys…..Dankie van my, Mrs Northern Cape 2025 na jou Mrs Northern Cape 2024. 🥰🥰🥰🥰