Veilig ry – baie opgewonde oor jou kuier!
Nou ja mens moet seker begin pak vir Upington. Dis immers die eerste keer dat ek en die Oranjerivier mekaar ontmoet!
Ek slaap by African Vineyard Guest House, Weddings & Spa, Kanoneiland, Upington.
Gaan sommer vir my n groot lekkerte wees.
Saterdag oggend gaan ek met die Noordkaap diamante by die pragtige venue ‘n paar goed gesels. Dis Laerskool
Ek het vandag vir my ‘n cerise pienk rok gekoop want ‘n Paarlse girl kan mossie kom vaal lyk nie.
Die van julle van Upington wat weet van ‘n oulike hairdresser waar ek so bietjie my hare kan laat opschoez, laat weet vir my.
As jy nog nie ‘n kaartjie het nie bel vir Carmen Coetzee. +27 72 108 5371
Liefde vir julle
Maak more ‘n mooi dag