Willem Botha – jou positiewe energie en entoesiasme is aansteeklik! Dankie dat jy jou menswees en uitstekende wenke met jou Masterclass met ons kom deel het – you are really an artist and master.
Cellphone Shoots & Masterclasses
Wat dink julle van die before & after van Elmoné?!
Ons is hard aan die werk om al julle Willem Botha Beauty pakkies reg te kry vir Kersfees. Onthou om jou bestelling in te sit
dat dit betyds by jou sal wees.Gaan loer op ons aanlynwinkel by www.willembeauty.co.za.
Dankie African Vineyard Guest House, Weddings & Spa, Kanoneiland, Upington vir n ongelooflike Masterclass. Ons laaste een vir die jaar is 29 Desember in Mentorskraal! Ons is al 80% uitverkoop!
Kaartjies is beskikbaar by 042 293 1142.



